Hello…

God has an amazing plan for your life and I believe my calling is to help you find your God given purpose to equip you to go and live the life God has been dreaming about for you.

Yes, He is madly in love with you, He dreams about YOU!
This site is to encourage you to fall in love with your first love – Jesus.
Welcome, your life is about to change (no kidding)

Where you are by @D.Niël_sa

Join 798 other followers

4 Stappe om mekaar te verstaan

Ons almal het 4 ‘basics needs’ en soos gewoonlik verskil mans en vrouens soos dag en nag. Kom gesels saam en vind uit wat maak jou gelukkig maar meer belangrik, wat maak jou maat gelukkig.  Jou man her vervulling in die volgende afdelings nodig: RespekSeksVriendskapHuishoudelike hulp Jou vrou het vervulling in die volgende afdelings nodig:…

5 Kommunikasie Geheime

5 Geheime vir Effektiewe Kommunikasie. Ons hoop om deur hierdie vlog jou te help om meer effektief met jou lewensmaat te kommunikeer. Ons is druk besig om die podcast op die been te kry.