Category: BTS – The Marriage
-
4 Stappe om mekaar te verstaan
Ons almal het 4 ‘basics needs’ en soos gewoonlik verskil mans en vrouens soos dag en nag. Kom gesels saam en vind uit wat maak jou gelukkig maar meer belangrik, wat maak jou maat gelukkig. Jou man her vervulling in die volgende afdelings nodig: Respek Seks Vriendskap Huishoudelike hulp Jou vrou het vervulling in die…
-
5 Huweliks Mites
Ons almal trou met die idee dat ons huwelik prentjie mooi gaan wees, kom ons wees eerlik jy hou nie altyd van die prentjie wat jy gekies het nie.
-
5 Kommunikasie Geheime
5 Geheime vir Effektiewe Kommunikasie. Ons hoop om deur hierdie vlog jou te help om meer effektief met jou lewensmaat te kommunikeer. Ons is druk besig om die podcast op die been te kry.
-
Woede en Konflik
Getroud wees loop amper parallel met baklei. Dis tog verstaanbaar, twee word een, twee stelle ideas, gewoontes, en maniere moet ewe skielik hulle weg saam vind. Dit help nie dat mans en vrouens dag en nag verskil nie. Hoe nou gemaak?